In the News
Mona Lisa kry dalk ’n kamer van haar eie
--- Corné Greyvenstein 28 Apr 2024Digitale aanpassings wys hoe diep die Mona Lisa in ons kollektiewe bewussyn ingeprent is. Die Mona Lisa, Leonardo da Vinci se wêreldbekende skildery, kry dalk binnekort ’n kamer van haar eie in die Louvre-museum in Parys.Louvre se president, Laurence des Cars, het voorgestel dat sy na ’n aparte ruimte verskuif word om die ervaring vir duisende ..Read More